Luke 2:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Lig om die heidene te verlig, en die heerlikheid van u volk Israel.
Afrikaans (NLV) 2011
’n lig om God aan die nasies bekend te maak, en die glorie van u volk Israel!”
Afrikaans 1933/1953
'n lig tot verligting van die nasies en tot heerlikheid van u volk Israel.
Afrikaans 1983
'n lig tot verligting van die nasies en tot eer van u volk Israel.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n lig wat vir die nasies tot openbaring dien, en eer bring aan u volk Israel.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die volke sal sien Hy is die lig en hulle sal u volk Israel eer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal ’n lig wees vir al die volke op die aarde wat in die donker leef. Hy sal ook groot eer aan u volk Israel bring.”