Luke 2:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Josef en sy moeder was verwonderd oor die dinge wat van hom gesê is.
Afrikaans (NLV) 2011
Josef en Maria was verbaas oor wat van Jesus gesê is.
Afrikaans 1933/1953
En Josef en sy moeder het hulle verwonder oor die dinge wat van Hom gesê is.
Afrikaans 1983
Sy vader en moeder was verwonderd oor die dinge wat van Hom gesê is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy vader en moeder was verstom oor die dinge wat oor Hom gesê is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josef en Maria was baie verbaas oor wat Simeon gesê het oor Jesus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus se pa en ma was verstom oor wat Simeon gesê het.