Luke 2:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(Ja, 'n swaard sal ook deur jou eie siel dring), sodat die gedagtes van baie harte geopenbaar kan word.
Afrikaans (NLV) 2011
So sal die diepste gedagtes van baie harte bekend word. Maar wat jou betref — daar sal ’n swaard deur jou siel gaan.”
Afrikaans 1933/1953
ja, 'n swaard sal deur jou eie siel gaan -- sodat die gedagtes uit baie harte openbaar kan word.
Afrikaans 1983
So sal die gesindheid van baie mense aan die lig kom. En wat jou betref, 'n swaard sal deur jou siel gaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
sodat die bedoelinge van baie mense aan die lig kan kom. En wat jou betref, 'n swaard sal deur jou siel gaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom, Maria, sal jy baie swaar kry. Die mense sal oor Hom stry en so sal almal weet wat die mense oor hierdie Kind dink.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maria, al hierdie dinge wat met die Kind gebeur, sal nog groot hartseer in jou eie lewe bring. Dit sal soos ’n swaard wees waarmee mense jou deurboor.”