Luke 2:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy ouers het elke jaar op die pasgafees na Jerusalem gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Elke jaar het Jesus se ouers Jerusalem toe gegaan vir die Paasfees.
Afrikaans 1933/1953
En sy ouers was gewoond om elke jaar met die paasfees na Jerusalem te gaan.
Afrikaans 1983
Jesus se ouers het elke jaar vir die paasfees Jerusalem toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus se ouers het elke jaar vir die fees van die Pasga na Jerusalem gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus se ouers het elke jaar na Jerusalem gegaan om die Paasfees te vier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Elke jaar het Jesus se ouers Jerusalem toe gegaan om die paasfees te vier.