Luke 2:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En almal wat hom gehoor het, was verbaas oor sy begrip en antwoorde.
Afrikaans (NLV) 2011
Almal wat na Hom geluister het, was verbaas oor sy insig en antwoorde.
Afrikaans 1933/1953
En almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy verstand en sy antwoorde.
Afrikaans 1983
Almal wat Hom gehoor het, was verbaas oor sy insig en sy antwoorde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Almal wat na Hom geluister het, was verstom oor sy insig en sy antwoorde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal wat na Jesus geluister het, was baie verbaas omdat Hy so slim was en so goed kon antwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal van hulle was verstom oor sy groot insig in die Bybel.