Luke 2:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy sê vir hulle: Hoe het julle My gesoek? Het julle nie geweet dat Ek in die saak van my Vader moet wees nie?
Afrikaans (NLV) 2011
“Maar hoekom was dit nodig om te soek?” het Hy gevra. “Julle moes geweet het Ek sou in my Vader se huis wees.”
Afrikaans 1933/1953
En Hy sê vir hulle: Waarom het u My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die dinge van my Vader moet wees nie?
Afrikaans 1983
Maar Hy antwoord hulle: “Waarom het u na My gesoek? Het u nie geweet dat Ek in die huis van my Vader moet wees nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy antwoord hulle: “Waarom het julle na My gesoek? Het julle nie geweet dat Ek met die dinge van my Vader besig moet wees nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Jesus het vir hulle gesê: “Hoekom het julle My gesoek? Het julle nie geweet nie? Ek moet hier wees, Ek moet oor my Vader praat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Jesus het geantwoord: “Waarom het u na My gesoek? U weet mos dat Ek in die huis van my Vader moet wees.”