Luke 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Om saam met Maria, sy getroude vrou, belas te word, groot van swangerskap.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het sy verloofde, Maria, wat swanger was, saamgeneem om te gaan registreer.
Afrikaans 1933/1953
om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was.
Afrikaans 1983
Maria, sy verloofde, wat swanger was, het saamgegaan om ingeskryf te word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het saam met sy verloofde, Maria, wat swanger was, gegaan om hom te laat registreer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josef was verloof aan Maria. Sy was swanger en sy het saam met Josef gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het soontoe gegaan omdat hy uit Dawid se nageslag kom. Maria, wat in daardie stadium al lank swanger was, het saam met hom gegaan.