Luke 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En so was dit dat, terwyl hulle daar was, die dae verby was dat sy verlos sou word.
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl hulle daar was, het die tyd aangebreek dat haar kind gebore moes word.
Afrikaans 1933/1953
En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar;
Afrikaans 1983
Terwyl hulle daar was, het die tyd gekom dat haar kind gebore moes word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Terwyl hulle daar was, het die tyd aangebreek dat haar kind gebore moes word,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe hulle in Betlehem was, het dit tyd geword dat Maria haar baba moes kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl Josef en Maria daar in Betlehem was, het die tyd aangebreek dat haar Kind gebore moes word.