Luke 20:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En met hom gespreek en gesê: Vertel ons, deur watter gesag doen jy hierdie dinge? of wie is dit wat jou hierdie gesag gegee het?
Afrikaans (NLV) 2011
vir Jesus gevra: “Sê vir ons met watter gesag doen jy hierdie dinge? Wie het jou hierdie gesag gegee?”
Afrikaans 1933/1953
en hulle spreek met Hom en sê: Vertel ons deur watter gesag U hierdie dinge doen, of wie dit is wat U hierdie gesag gegee het?
Afrikaans 1983
en Hom gevra: “Sê vir ons, met watter gesag doen u hierdie dinge? Wie is dit wat u hierdie gesag gegee het?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en vir Hom gevra: “Sê vir ons, op watter gesag doen jy hierdie dinge? Wie het aan jou hierdie gesag gegee?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en hulle het vir Hom gevra: “Hoekom dink jy dat jy hierdie dinge mag doen? Wie het gesê jy mag dit doen?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle vra toe: “Wie gee jou die reg om al hierdie dinge te doen? Op wie se gesag tree jy op?”