Luke 20:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hy het hulle listigheid bemerk en vir hulle gesê: Waarom versoek julle My?
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het dwarsdeur hulle skelmstreek gesien en sê toe vir hulle:
Afrikaans 1933/1953
Maar Hy het hulle listigheid bemerk en vir hulle gesê: Waarom versoek julle My?
Afrikaans 1983
Maar Jesus het deur hulle slimstreek gesien en vir hulle gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Jesus het deur hulle listigheid gesien en vir hulle gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het geweet hulle wil hê Hy moet iets verkeerd sê waaroor hulle Hom kan vang, en Hy sê toe vir hulle:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus sê toe: “Het iemand ’n geldstuk hier naby?” Vinnig het iemand vir Hom ’n muntstuk gegee.