Luke 20:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jesus antwoord en sê vir hulle: Die kinders van hierdie wêreld trou en word in die huwelik uitgegee.
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het hulle geantwoord: “Die mense van hierdie wêreld trou en word in die huwelik uitgegee,
Afrikaans 1933/1953
Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Die kinders van hierdie eeu trou en word in die huwelik uitgegee;
Afrikaans 1983
Jesus sê vir hulle: “In hierdie wêreld trou die mense met mekaar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jesus het hulle geantwoord: “Die mense van hierdie bedeling tree in die huwelik en word in die huwelik uitgegee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir hulle gesê: “In hierdie lewe trou mense met mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus antwoord toe: “Kyk, julle verstaan dit heeltemal verkeerd. In hierdie wêreld trou mense nog, maar nie daar in God se nuwe wêreld nie.