Luke 20:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die doop van Johannes, was dit uit die hemel of van mense?
Afrikaans (NLV) 2011
Sê My, die doop van Johannes — was dit uit die hemel afkomstig of was dit ’n bloot menslike saak?”
Afrikaans 1933/1953
die doop van Johannes, was dit uit die hemel of uit mense?
Afrikaans 1983
Die doop van Johannes — kom dit van God of van mense af?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Was die doop van Johannes van die hemel, of van mense?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Johannes die Doper het mense gedoop. Wie het hom gestuur om dit te doen? Was dit God, of was dit mense?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sê My, wie het Johannes die reg gegee om te doop? Was dit God of die mense?”