Luke 20:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Hy in die gehoor van die hele volk vir sy dissipels:
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl die hele volk aandagtig na Jesus luister, sê Hy aan sy dissipels:
Afrikaans 1933/1953
En terwyl die hele volk luister, sê Hy vir sy dissipels:
Afrikaans 1983
Terwyl die hele volk na Jesus luister, sê Hy vir sy dissipels:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Terwyl die hele volk luister, het Hy vir sy dissipels gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe sê Jesus vir sy dissipels terwyl al die mense Hom kan hoor:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl ’n groot groep mense na Jesus geluister het, het Hy na sy getrouste volgelinge gedraai en vir hulle gesê: