Luke 21:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit sal vir julle tot 'n getuienis terugkeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit sal aan julle ’n geleentheid gee om te getuig.
Afrikaans 1933/1953
En dit sal vir julle uitloop op 'n getuienis.
Afrikaans 1983
Dit sal vir julle 'n geleentheid wees om van My te getuig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit sal vir julle 'n geleentheid wees om te getuig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dan kan julle vir hulle van My vertel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar sal wonderlike geleenthede wees om vir My te getuig.