Luke 21:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In julle geduld besit julle julle siele.
Afrikaans (NLV) 2011
Deur julle volharding sal julle julle lewe behou.”
Afrikaans 1933/1953
Deur julle volharding moet julle jul lewe in besit kry.
Afrikaans 1983
Deur julle volharding moet julle julleself red.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Red julle lewens deur te volhard.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As julle aanhou glo, dan sal julle die ewige lewe kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Onthou: God se nuwe wêreld wag op almal wat tot die bitter einde toe volhard.”