Luke 21:29 — Compare Translations

6 translations compared side by side

Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het toe aan hulle ’n gelykenis vertel: “Let op die vyeboom en al die ander bome.
Afrikaans 1933/1953
Toe vertel Hy hulle 'n gelykenis: Let op die vyeboom en al die bome.
Afrikaans 1983
Toe vertel Hy hulle 'n gelykenis: “Let op die vyeboom en al die ander bome.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel: “Kyk na die vyeboom en al die ander bome.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het vir sy dissipels 'n gelykenis vertel. Hy het gesê: “Julle moet kyk na die vyeboom en al die ander bome.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Julle het netnou gevra wanneer al hierdie dinge gaan gebeur. Wel, luister gou na hierdie voorbeeld uit die natuur. Hoe weet ’n boer die somer is naby? Hy kyk na die vrugtebome.