Luke 21:33 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (NLV) 2011
Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde sal beslis nie vergaan nie.”
Afrikaans 1933/1953
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.
Afrikaans 1983
Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die hemel en die aarde sal tot 'n einde kom, maar my woorde sal beslis nie tot 'n einde kom nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle dink die hemel en die aarde staan vas, maar Ek sê vir julle dat my woorde nog honderd maal vaster staan.