Luke 22:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Hy op die plek was, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Hy op ’n sekere plek kom, sê Hy vir hulle: “Hou aan bid dat julle nie aan versoeking sal toegee nie.”
Afrikaans 1933/1953
En toe Hy op die plek kom, sê Hy vir hulle: Bid dat julle nie in versoeking kom nie.
Afrikaans 1983
Toe Hy op die plek aankom, sê Hy vir hulle: “Bid dat julle nie in versoeking kom nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Hy by die plek aankom, sê Hy vir hulle: “Bid, sodat julle nie in versoeking kom nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe hulle by die Olyf-berg kom, het Jesus vir die dissipels gesê: “Julle moet bid dat julle sal aanhou om My te volg, ook wanneer julle swaarkry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar aangekom, sê Hy vir hulle: “Julle moet ernstig bid dat julle nie in die versoeking beland en teen God sondig nie.”