Luke 22:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Jesus sê vir hom: Judas, verraai jy die Seun van die mens met 'n soen?
Afrikaans (NLV) 2011
Jesus het gereageer: “Judas, lewer jy die Seun van die Mens uit met ’n soen?”
Afrikaans 1933/1953
En Jesus sê vir hom: Judas, verraai jy die Seun van die mens met 'n kus?
Afrikaans 1983
Maar Jesus sê vir hom: “Judas, verraai jy die Seun van die mens met 'n soen?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Jesus sê vir hom: “Judas, is dit met 'n soen dat jy die •Seun van die Mens oorlewer?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus vra toe vir hom: “Judas, verraai jy die Seun van die mens met 'n soen?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Judas, is dit hoe jy nou die Seun van die mens uitverkoop? Verraai jy My met ’n soen, wat eintlik veronderstel is om te wys hoe lief jy My het?” het Jesus hom gevra.