Luke 23:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan sal hulle vir die berge begin sê: Val op ons! en tot by die heuwels, bedek ons.
Afrikaans (NLV) 2011
Dan sal mense aan die berge sê: ‘Val op ons!’ en aan die heuwels: ‘Bedek ons!’
Afrikaans 1933/1953
Dan sal hulle vir die berge begin sê: Val op ons! en vir die heuwels: Bedek ons!
Afrikaans 1983
“Dan sal hulle vir die berge sê: “ ‘Val op ons!’ “en vir die heuwels: “ ‘Bedek ons!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Dan sal hulle vir die berge begin sê, ‘Val op ons!’ en vir die heuwels, ‘Bedek ons!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het ook gesê: “In daardie tyd sal die mense vir die berge en die heuwels sê: ‘ Julle moet op ons val! Julle moet ons toemaak!’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle sal dan die berge smeek: ‘Steek ons weg! Gee vir ons ’n plek waar ons veilig is teen ons vyande!’ En vir die heuwels: ‘Maak ons toe sodat hulle ons nie kan raaksien nie!’