Luke 23:54 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daardie dag was die voorbereiding, en die sabbat het aangebreek.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit was die Vrydagmiddag laat, die tyd van voorbereiding vir die naderende Sabbat.
Afrikaans 1933/1953
En dit was die dag van voorbereiding, en die sabbat wou aanbreek.
Afrikaans 1983
Dit was Vrydag, en die sabbat het al begin aanbreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die Voorbereidingsdag, en die Sabbat het al begin aanbreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit het alles op die Vrydag gebeur, en daarna het die Sabbatdag begin.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het gesorg dat Jesus se liggaam begrawe was voordat die sabbatdag aangebreek het.