Luke 24:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hulle oë was vasgehou dat hulle Hom nie sou ken nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle oë is egter verhinder om Hom te herken.
Afrikaans 1933/1953
Maar hulle oë is weerhou, sodat hulle Hom nie kon herken nie.
Afrikaans 1983
maar hulle oë is verhinder om Hom te herken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar hulle oë is verhinder om Hom te herken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar hulle het nie gesien dit is Jesus nie, God het hulle dit nie laat sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar hulle het Hom nie herken nie.