Luke 3:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die skare het Hom gevra en gesê: Wat moet ons dan doen?
Afrikaans (NLV) 2011
Die skare het gevra: “Wat moet ons dan doen?”
Afrikaans 1933/1953
En die skare het hom gevra en gesê: Wat moet ons dan doen?
Afrikaans 1983
Die mense vra hom toe: “Wat moet ons dan doen?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die skare vra hom toe: “Wat moet ons dan doen?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense vra toe vir Johannes: “Wat moet ons dan doen?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die skare het toe benoud vir Johannes gevra: “Sê asseblief vir ons wat ons moet doen om in die regte verhouding met God te leef.”