Luke 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit het nog bo alles bygevoeg, dat hy Johannes in die gevangenis opgesluit het.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarop het Herodes vir Johannes in die tronk gegooi, en dié sonde by al sy ander sondes gevoeg.
Afrikaans 1933/1953
het hy by alles nog dit gevoeg, dat hy Johannes in die gevangenis opgesluit het.
Afrikaans 1983
Maar Herodes het nog verder gegaan en Johannes in die tronk opgesluit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Afgesien van al hierdie dade het Herodes Johannes ook nog in die tronk laat opsluit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Herodes het toe iets gedoen wat nog slegter is: Hy het vir Johannes in die tronk toegesluit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het Johannes laat arresteer en hom in die tronk opgesluit.