Luke 3:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Mattat, wat die seun was van Levi, wat die seun was van Melgi, wat die seun was van Janna, wat die seun van Josef was,
Afrikaans (NLV) 2011
Eli die seun van Mattat, Mattat die seun van Levi, Levi die seun van Melgi, Melgi die seun van Jannai, Jannai die seun van Josef,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Mattat, die seun van Levi, die seun van Melgi, die seun van Janna, die seun van Josef,
Afrikaans 1983
seun van Mattat, seun van Levi, seun van Melgi, seun van Jannai, seun van Josef,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Mattat, seun van Levi, seun van Melgi, seun van Jannai, seun van Josef,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eli die seun van Mattat, en Mattat die seun van Levi. Levi was die seun van Melgi, en Melgi die seun van Jannai, en Jannai die seun van Josef.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en hy die seun van Mattat. Mattat was Levi se seun. Levi was Melgi se seun, en hy die seun van Jannai. Jannai was die seun van Josef,