Luke 3:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Mattatia, wat die seun was van Amos, wat die seun was van Naum, wat die seun was van Esli, wat die seun van Nagge was,
Afrikaans (NLV) 2011
Josef die seun van Mattatias, Mattatias die seun van Amos, Amos die seun van Nahum, Nahum die seun van Hesli, Hesli die seun van Naggai,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Mattat¡as, die seun van Amos, die seun van Nahum, die seun van Esli, die seun van N ggai,
Afrikaans 1983
seun van Mattatias, seun van Amos, seun van Nahum, seun van Hesli, seun van Naggai,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Mattatias, seun van Amos, seun van Nahum, seun van Hesli, seun van Naggai,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josef was die seun van Mattatias, Mattatias die seun van Amos, Amos die seun van Nahum, Nahum die seun van Hesli, Hesli die seun van Naggai,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en hy die seun van Mattatias. Mattatias was Amos se seun. Amos was Nahum se seun, en hy die seun van Hesli. Hesli was die seun van Naggai,