Luke 3:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Maat, wat die seun was van Mattatia, wat die seun was van Semeï, wat die seun was van Josef, wat die seun van Juda was,
Afrikaans (NLV) 2011
Naggai die seun van Mahat, Mahat die seun van Mattatias, Mattatias die seun van Semeïn, Semeïn die seun van Josek, Josek die seun van Joda,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Maät, die seun van Mattat¡as, die seun van S,me‹, die seun van Josef, die seun van Juda,
Afrikaans 1983
seun van Mahat, seun van Mattatias, seun van Semeïn, seun van Josek, seun van Joda,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Mahat, seun van Mattatias, seun van Semeïn, seun van Josek, seun van Joda,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Naggai die seun van Mahat, Mahat die seun van Mattatias, Mattatias die seun van Semeïn, Semeïn die seun van Josek, Josek die seun van Joda,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die seun van Mahat. Mahat was die seun van Mattatias. Hy was Semeïn se seun, en Semeïn die seun van Josek. Josek was Joda se seun.