Luke 3:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Melgi, wat die seun was van Addi, wat die seun was van Kosam, wat die seun was van Elmodam, wat die seun van Er was,
Afrikaans (NLV) 2011
Neri die seun van Melgi, Melgi die seun van Addi, Addi die seun van Kosam, Kosam die seun van Elmadam, Elmadam die seun van Er,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Melgi, die seun van Addi, die seun van Kosam, die seun van Elmodam, die seun van Er,
Afrikaans 1983
seun van Melgi, seun van Addi, seun van Kosam, seun van Elmadam, seun van Er,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Melgi, seun van Addi, seun van Kosam, seun van Elmadam, seun van Er,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Neri die seun van Melgi, Melgi die seun van Addi, Addi die seun van Kosam, Kosam die seun van Elmadam, Elmadam die seun van Er,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Neri was Melgi se seun. Melgi was Addi se seun, en hy die seun van Kosam. Kosam was Elmadam se seun. Hy was Er se seun,