Luke 3:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Jose, wat die seun was van Eliëser, wat die seun was van Jorim, wat die seun was van Mattat, wat die seun van Levi was,
Afrikaans (NLV) 2011
Er die seun van Josua, Josua die seun van Eliëser, Eliëser die seun van Jorim, Jorim die seun van Mattat, Mattat die seun van Levi,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Joses, die seun van Eliëser, die seun van Jorim, die seun van Mattat, die seun van Levi,
Afrikaans 1983
seun van Josua, seun van Eliëser, seun van Jorim, seun van Mattat, seun van Levi,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Josua, seun van Eliëser, seun van Jorim, seun van Mattat, seun van Levi,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Er die seun van Josua, Josua die seun van Eliëser, Eliëser die seun van Jorim, Jorim die seun van Mattat, Mattat die seun van Levi,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en Er die seun van Josua. Josua was Eliëser se seun. Hy was die seun van Jorim, en Jorim die seun van Mattat. Mattat was die seun van Levi.