Luke 3:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Simeon, wat die seun van Juda was, wat die seun was van Josef, wat die seun was van Jonan, wat die seun van Eljakim was,
Afrikaans (NLV) 2011
Levi die seun van Simeon, Simeon die seun van Juda, Juda die seun van Josef, Josef die seun van Jonam, Jonam die seun van Eljakim,
Afrikaans 1933/1953
die seun van S¡meon, die seun van Juda, die seun van Josef, die seun van Jonan, die seun van Âljakim,
Afrikaans 1983
seun van Simeon, seun van Juda, seun van Josef, seun van Jonam, seun van Eljakim,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Simeon, seun van Juda, seun van Josef, seun van Jonam, seun van Eljakim,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Levi die seun van Simeon, Simeon die seun van Juda, Juda die seun van Josef, Josef die seun van Jonam, Jonam die seun van Eljakim,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Levi was die seun van Simeon, die seun van Juda. Juda was die seun van Josef, en hy die seun van Jonam. Jonam was Eljakim se seun.