Luke 3:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Isai, wat die seun was van Obed, wat die seun was van Boos, wat die seun was van Salmon, wat die seun van Naasson was,
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid die seun van Isai, Isai die seun van Obed, Obed die seun van Boas, Boas die seun van Sala, Sala die seun van Nagson,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Isai, die seun van Obed, die seun van Boas, die seun van Salmon, die seun van Nagson,
Afrikaans 1983
seun van Isai, seun van Obed, seun van Boas, seun van Sala, seun van Nagson,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Isai, seun van Obed, seun van Boas, seun van Sala, seun van Nagson,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid die seun van Isai, Isai die seun van Obed, Obed die seun van Boas, Boas die seun van Sala, Sala die seun van Nagson,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid was Isai se seun. Isai was die seun van Obed, en Obed die seun van Boas. Boas was Sala se seun, en hy die seun van Nagson.