Luke 3:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Aminadab, wat die seun was van Aram, wat die seun was van Esrom, wat die seun was van Phares, wat die seun van Juda was,
Afrikaans (NLV) 2011
Nagson die seun van Amminadab, Amminadab die seun van Admin, Admin die seun van Arni, Arni die seun van Gesron, Gesron die seun van Peres, Peres die seun van Juda,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Amm¡nadab, die seun van Ram, die seun van Hesron, die seun van Peres, die seun van Juda,
Afrikaans 1983
seun van Amminadab, seun van Admin, seun van Arni, seun van Gesron, seun van Peres, seun van Juda,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Amminadab, seun van Admin, seun van Arni, seun van Gesron, seun van Peres, seun van Juda,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nagson die seun van Amminadab, Amminadab die seun van Admin, Admin die seun van Arni, Arni die seun van Gesron, Gesron die seun van Peres, Peres die seun van Juda,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy was weer die seun van Amminadab, die seun van Admin. Admin was Arni se seun, en hy die seun van Gesron. Gesron was Peres se seun. Peres was Juda se seun,