Luke 3:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Sarug, wat die seun was van Ragau, wat die seun was van Falek, wat die seun was van Heber, wat die seun van Sala was,
Afrikaans (NLV) 2011
Nahor die seun van Serug, Serug die seun van Rehu, Rehu die seun van Peleg, Peleg die seun van Heber, Heber die seun van Sala,
Afrikaans 1933/1953
die seun van Serug, die seun van Rehu, die seun van Peleg, die seun van Heber, die seun van Sela,
Afrikaans 1983
seun van Serug, seun van Rehu, seun van Peleg, seun van Heber, seun van Sala,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Serug, seun van Rehu, seun van Peleg, seun van Heber, seun van Sala,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nahor die seun van Serug, Serug die seun van Rehu, Rehu die seun van Peleg, Peleg die seun van Heber, Heber die seun van Sala,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en hy die seun van Serug, die seun van Rehu. Rehu was Peleg se seun. Peleg was die seun van Heber, die seun van Sala.