Luke 3:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat die seun was van Enos, wat die seun was van Set, wat die seun was van Adam, wat die seun van God was.
Afrikaans (NLV) 2011
Kenan die seun van Enos, Enos die seun van Set, Set die seun van Adam, Adam die seun van God.
Afrikaans 1933/1953
die seun van Enos, die seun van Set, die seun van Adam, die seun van God.
Afrikaans 1983
seun van Enos, seun van Set, seun van Adam, die seun van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
seun van Enos, seun van Set, seun van Adam, seun van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kenan die seun van Enos, Enos die seun van Set. Set was die seun van Adam, en Adam was die seun van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die seun van Enos. Enos was die seun van Set. Set was die seun van Adam. En Adam was natuurlik die seun van God.