Luke 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En alle vlees sal die verlossing van God sien.
Afrikaans (NLV) 2011
En al die mense sal die verlossing sien wat van God kom.’”
Afrikaans 1933/1953
En alle vlees sal die heil van God sien.
Afrikaans 1983
En al die mense sal die verlossing sien wat van God kom.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal alle mense sien hoe God verlossing bring.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal sal dan sien dat God die mense red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan sal almal God se verlossing kan sien.’”