Luke 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle moet jou in hul hande dra, sodat jy nie ooit jou voet teen 'n klip stamp nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“En: ‘hulle sal jou op die hande dra sodat jy nie dalk jou voet teen ’n klip stamp nie.’”
Afrikaans 1933/1953
en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie.
Afrikaans 1983
“en ook: “Op hulle hande sal hulle jou dra sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie. ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en ook, “ ‘Op hulle hande sal hulle jou dra, sodat jy nie dalk teen 'n klip jou voet stamp nie.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en “hulle sal jou op hulle hande dra sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En: ‘Hulle sal jou op hulle hande dra sodat jy nie eens jou voet teen ’n klip sal stamp nie.’”