Luke 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Hy het vir hulle begin sê: Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sê Hy: “Hierdie Skrif is vandag bewaarheid onderwyl julle daarna geluister het!”
Afrikaans 1933/1953
Toe begin Hy vir hulle te sê: Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul.
Afrikaans 1983
Toe begin Hy hulle toespreek: “Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het Hy met hulle begin praat: “Hierdie gedeelte uit die Skrif is vandag vervul terwyl julle daarna geluister het.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jesus het met die mense begin praat en gesê: “Vandag het God laat gebeur wat Ek uit die Bybel gelees het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe sê Hy: “Vandag het al hierdie woorde uit die Bybel waar geword, reg voor julle oë.”