Luke 4:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar na nie een van hulle is Elía gestuur nie, behalwe na Sarepta, 'n stad van Sidon, na 'n vrou wat 'n weduwee was.
Afrikaans (NLV) 2011
Tog is Elia nie na enige van hulle gestuur nie, maar wel na ’n weduwee in Sarfat — ’n vreemdeling in die gebied van Sidon.
Afrikaans 1933/1953
en na nie een van hulle is El¡a gestuur nie, behalwe na Sarfat in Sidon, na 'n weduwee.
Afrikaans 1983
Tog is Elia nie na een van hulle toe gestuur nie, maar wel na 'n weduwee in Sarfat in die gebied van Sidon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Tog is Elia nie na een van hulle gestuur nie, maar wel na 'n weduwee in Sarfat, in die omgewing van Sidon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar die Here het nie vir Elia na een van hulle toe gestuur nie, net na 'n weduwee in die stad Sarepta in Sidon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Tog het Elia nie na een van die weduwees in Israel toe gegaan nie. Nee, God het hom net na ’n weduwee in Sarfat, daar in die heidense gebied van Sidon, gestuur.