Luke 4:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En almal wat in die sinagoge was, is vervul met toorn toe hulle dit hoor,
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die mense in die sinagoge dít hoor, was hulle woedend.
Afrikaans 1933/1953
En almal in die sinagoge is met woede vervul toe hulle dit hoor;
Afrikaans 1983
Almal in die sinagoge was woedend toe hulle hierdie dinge hoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle hierdie dinge hoor, het almal in die sinagoge woedend geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Almal in die sinagoge het kwaad geword toe hulle hoor wat Jesus sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe die mense in die sinagoge hoor wat Jesus sê, het hulle ontplof van woede.