Luke 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die duiwel sê vir hom: As U die Seun van God is, beveel hierdie klip dat dit brood moet word.
Afrikaans (NLV) 2011
Die duiwel het toe vir Hom gesê: “As jy die Seun van God is, verander hierdie klip in ’n brood.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die duiwel vir Hom: As U die Seun van God is, sê vir hierdie klip dat dit brood moet word.
Afrikaans 1983
Die duiwel sê toe vir Hom: “As U die Seun van God is, sê vir hierdie klip dit moet brood word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Duiwel het vir Hom gesê: “As u die •Seun van God is, sê vir hierdie klip dit moet brood word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die duiwel het vir Jesus gesê: “As Jy die Seun van God is, sê vir hierdie klip dit moet brood word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die duiwel het hierdie kans aangegryp en vir Jesus gesê: “Jy sê mos jy is die Seun van God. Wys dit nou ’n slag! Sê ’n bietjie vir hierdie klip om in brood te verander.”