Luke 4:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hy wat tussen hulle deur gegaan het, het sy pad gegaan,
Afrikaans (NLV) 2011
maar Hy het tussen die skare deurgeglip en weggegaan.
Afrikaans 1933/1953
Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan.
Afrikaans 1983
Maar Jesus het tussen hulle deur geloop en weggegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Jesus het tussen die mense deur geloop en weggegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Jesus het eenvoudig tussen hulle deurgestap en uit Nasaret padgegee.