Luke 4:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle was verstom oor sy leer, want sy woord was met krag.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mense daar was ook verbaas oor die dinge wat Hy gesê het, want Hy het met gesag gepraat.
Afrikaans 1933/1953
En hulle was verslae oor sy leer, want sy woord was met gesag.
Afrikaans 1983
Hulle was verbaas oor sy leer, want Hy het met gesag gepraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle was verbaas oor sy lering, omdat Hy met gesag gepraat het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense was baie verbaas oor die dinge wat Hy vir hulle geleer het, want hulle het besef dat wat Hy gesê het, van God gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal was verstom oor wat Hy gesê het. Daar was soveel gesag in sy woorde.