Luke 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As jy dan vir My wil aanbid, sal alles joune wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sal dit vir jou gee as jy neerbuig en my aanbid.”
Afrikaans 1933/1953
As U my dan aanbid, sal alles aan U behoort.
Afrikaans 1983
Dit sal alles aan U behoort as U maar net voor my buig en my aanbid.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As u my aanbid, sal dit alles u s'n wees.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As Jy my aanbid, dan sal Jy dit alles kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is net een voorwaarde: buig voor my. Aanbid my as jou god. Dan is die hele wêreld joune.”