Luke 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En terwyl die volk hom aandring om die woord van God te hoor, het hy by die meer van Genesaret gestaan,
Afrikaans (NLV) 2011
Eendag was Jesus op die strand van die See van Galilea besig om te preek, en groot menigtes het na Hom toe gebeur om na die woord van God te luister.
Afrikaans 1933/1953
En toe die skare by Hom aandring om die woord van God te hoor, gaan Hy by die meer Genn,saret staan
Afrikaans 1983
Op 'n dag toe Jesus langs die Gennesaretmeer staan en die skare vorentoe beur om die woord van God te hoor,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Op 'n dag, toe Jesus langs die Meer van Gennesaret staan en die skare Hom verdring om die woord van God te hoor,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eendag het Jesus by die see van Gennesaret gestaan en Hy het die boodskap van God vir die mense verduidelik. Baie mense het na Hom geluister en hulle het rondom Jesus gestaan en teen Hom gedruk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op ’n dag het Jesus by die See van Galilea gepreek. Daar was so ’n groot klomp mense dat hulle mekaar omtrent vertrap het om Hom behoorlik te kon sien. Jesus maak toe ’n plan.