Luke 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want hulle was omtrent vyfduisend man. En Hy sê vir sy dissipels: Laat hulle vyftig in 'n geselskap sit.
Afrikaans (NLV) 2011
Want daar was omtrent 5 000 mans bymekaar. “Sê net hulle moet op die grond gaan sit in groepe van omtrent 50 elk,” het Jesus geantwoord.
Afrikaans 1933/1953
Want daar was omtrent vyf duisend manne. Maar Hy sê vir sy dissipels: Laat hulle in groepe van vyftig sit.
Afrikaans 1983
Net die mans bymekaar was al omtrent vyf duisend. Toe sê Jesus vir sy dissipels: “Laat die mense in groepe van sowat vyftig gaan sit om te eet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar was ongeveer vyfduisend mans. Hy sê toe vir sy dissipels: “Laat hulle gaan sit in groepe van ongeveer vyftig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was baie mense. Die mans was omtrent 5 000. Maar Jesus het vir sy dissipels gesê: “Sê vir die mense hulle moet in groepe van omtrent 50 bymekaar sit.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Laat die mense gou in groepe van 50 sit,” het Jesus gesê.
Recommended Reading