Luke 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het so gedoen en hulle almal laat sit.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het al die mense gaan sit.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het dit gedoen en almal laat sit.
Afrikaans 1983
Hulle het toe so gemaak en almal laat regsit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het so gemaak en almal laat sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dissipels het dit gedoen en hulle het gesê al die mense moet sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dissipels het dadelik aan die werk gespring en die skare in groepe laat sit.