Luke 9:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek het u dissipels versoek om hom uit te dryf; en hulle kon nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het u dissipels gesmeek om die gees uit te dryf, maar hulle kon nie.”
Afrikaans 1933/1953
En ek het u dissipels gebid om hom uit te drywe, en hulle kon nie.
Afrikaans 1983
Ek het u dissipels gesmeek om die gees uit te dryf, maar hulle kon nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het u dissipels gesmeek om hom uit te dryf, maar hulle kon nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het u dissipels gevra om die gees uit te jaag, maar hulle kon nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het hom na u dissipels toe gevat, maar hulle kon niks vir hom doen nie.”