Luke 9:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar hy het omgedraai en hulle bestraf en gesê: Julle weet nie van watter soort gees julle is nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Jesus het omgedraai en hulle tereggewys.
Afrikaans 1933/1953
Maar Hy draai Hom om en bestraf hulle en sê: Julle weet nie van hoedanige gees julle is nie;
Afrikaans 1983
Maar Hy het omgedraai en hulle skerp tereggewys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Hy het omgedraai en hulle tereggewys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Jesus het omgedraai en met Jakobus en Johannes geraas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[55-56] “Wat? Hoekom wil julle so iets verskrikliks doen?” het Jesus vir hulle gesê. “Kom ons gee liewer pad. In ’n ander dorp sal ons wel ’n plek kry.”