Malachi 2:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou, o priesters, is hierdie gebod vir julle.
Afrikaans (NLV) 2011
“Luister, priesters, hierdie opdrag is vir julle!”
Afrikaans 1933/1953
En nou, priesters, tot julle kom hierdie gebod.
Afrikaans 1983
Die bevel wat julle ontvang het, priesters,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom dan, vir julle geld hierdie beslissing, priesters:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
[1-2] Die Here wat oor alles regeer, sê: “ Priesters, Ek het gesê julle moet My eer. Ek het gesê as julle nie gehoorsaam is nie, dan sal Ek julle vervloek, Ek sal julle nie meer seën nie. Julle was nie gehoorsaam nie, daarom het Ek opgehou om julle te seën.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die volgende stukkie advies van die Here, die Grootkoning, is vir julle bedoel, priesters.