Malachi 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U woorde was sterk teen My, spreek die HERE. Maar julle sê: Wat het ons so baie teen U gespreek?
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê: “Julle sê verskriklike dinge van My. Maar julle sê: ‘Wat het ons van U gesê?’
Afrikaans 1933/1953
Vermetel is julle woorde teen My, sê die HERE. Maar julle vra: Wat het ons onder mekaar teen U gespreek?
Afrikaans 1983
Julle het vermetele dinge oor My kwytgeraak, sê die Here. Maar julle vra: “Wat het ons oor U gesê?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Julle laat harde woorde oor My val,” sê die Here. “En dan vra julle, ‘Wat het ons vir mekaar oor U gesê?’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here sê: “Julle het lelike dinge van My gesê. Maar julle vra: ‘Wat het ons van U gesê?’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle sê lelike goed oor My wat My baie seermaak, sê die Here. En nou wil julle weet: “Wat het ons gesê wat so verkeerd is?”